Modulekode | AKU 382 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Gesondheidswetenskappe |
Module-inhoud | Die studie van die effek van swak gesondheid en gestremdhede in die werksarea. Die wetenskap en die toepassing van die beginsels van arbeidsterapie om deelname aan betekenisvolle aktiwiteit in die konteks van die Suid-Afrikaanse Gelykheidswetgewing vir Gestremdes te bevorder. Dit sluit die patologie, oorsake, kliniese beeld en prognose van geselekteerde toestande in. |
Modulekrediete | 25.00 |
Programme |
|
Voorvereistes | FSG 251, FSG 252, FSG 261, FSG 262, AKU 200, ART 282, ART 284, RPD 200, ART 281, ART 283, ART 284 |
Kontaktyd | 4 lesings per week, 2 praktiese sessies per week |
Onderrigtaal | Afrikaans en Engels word in een klas gebruik |
Akademiese organisasie | Arbeidsterapie |
Aanbiedingstydperk | Semester 2 |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App